|
Tuesday, 03 June 2008 15:29 |
|
Ons onderneem om, onderhewig aan Christelike beginsels - daarna te streef om eerlik, openlik, vriendelik, deursigtig en behulpsaam op te tree in alle situasies; 'n diens van hoë staande gehalte te lewer; ons werknemers die nodige opleiding te verskaf en om te verseker dat die take wat aan hulle deurgegee word, met integriteit, vertroulikheid, eerlikheid en pligsgetrouheid hanteer sal word; te verseker dat ons kliënte aan alle relevante wette voldoen met betrekking tot die omstandighede van elke kliënt waarvan ons bewus is; navrae so gou doenlik af te handel en kliënte op hoogte te hou van opdragte; as medekollegas mekaar te ondersteun, te help en om individuele persoonlikhede te respekteer; verantwoordelikheid te aanvaar vir foute en oplossings daarvoor te bied; binne ons vermoë behoeftige instansies met gratis of goedkoop dienste by te staan
|
|
Last Updated on Monday, 08 September 2008 09:22 |