Search

Stats

Members : 1
Content : 16
Web Links : 1
Content View Hits : 7863

Sponsored Links

Archives

Filter 

  • WVF Opgawes via u-Filing

    Net soos SARS e-filing het die Werkloosheidversekeringsfonds ook nou 'n webwerf www.ufiling.co.za waar u, as werkgewer, geregistreer kan word. (Tans moet u reeds in besit wees van 'n WVF verwysingsnommer, alvorens u hiervoor geregistreer kan word, hul...
  • Grondbelasting in Landelike gebied

    Volgens die Munisipale Eiendomsbelastingswet nommer 6 van 2004 mag plaaslike munisipaliteite Grondbelasting ook nou hef in Landelike gebiede vanaf 2 Julie 2005 en moet geïmplementeer wees deur Munisipaliteite teen Julie 2009. Die doel van die wetg...
  • SARS - Tax Season 2008

    Employers: This year, a new PAYE reconciliation process involving a simplified IRP501 form and FREE custom-built software will alleviate the problems of the past. The new form, called the Employer Declaration (EMP501) will be available for download f...
  • Baklei teen bedrog

    Moenie aanbiedings glo wat daarop aanspraak maak dat u vinnig kan geld maak nie. Dit verg harde werk om 'n besigheid te bedryf en nog harder werk om bogemiddelde winste te behaal. ...
  • Hospitality Sector Basic Conditions of Employement Act

    The minimum wages for the hospitality sector will become effective from the 1st July 2008. The Hospitality Sector is defined as: means any commercial business or part of a commercial business in which employers and employees are associated for t...
  • Annual returns: Close Corporations Act No. 69 of 1984

    This return will be introduced from the 1st September 2008, previously we were informed it was the 1st May 2008....
  • Annual returns: Close Corporations Act No. 69 of 1984

    This return will be introduced from the 1st May 2008.In keeping with legislation, the Registrar of Close Corporations needs to determine whether a registered organisation is still in business and to confirm that the Registrar is in possession of the la...
  • SMS diens

    Ons gaan in die toekoms meer van SMS'e gebruik maak om kliënte te herinner of in kennis te stel van belangrike gebeure. U sal op die sms wat u ontvang kan terug sms, maar ongelukkig nie skakel nie. U sal steeds ons kantore direk moet skakel....
  • SARS – Efiling

    Apparently SARS is going to rate all tax practitioners (like our firm) in the future on the submission of tax forms on time and the quality thereof. ...
  • Toestemming om op tree as Rekenmeester vir Trusts en Beslote Korporasies

    Ons versoek kliënte vriendelik om ons eers te nader indien hulle Trusts of Beslote Korporasies laat registreer. Daar is onlangs Trusts vir 'n kliënt gestig waarvan ons as Rekenmeester aangestel is, maar ons het geen kennis daarvan gedra of toestemmin...
  • Gemeenregtelike aanspreeklikheid

    Brief van belegger (eienaar van eiendom wat dit uitverhuur) aan makelaar: ...
  • Posbus huur fooie by SA Poskantoor

    Die sekretaris van Colesberg Boere-unie was in gesprek met die hoof van die posbus afdeling by hulle Hoofkantoor in Pretoria. Die huidige beleid by die Poskantoor oor die saak is dat Boere verantwoordelik is vir die jaarlikse betaling van hulle posbus....
  • Colesberg Boere-unie Kennisgewing

    Daar was op 'n vergadering van 27 November 2007 besluit om 'n bydrae by alle Grondeienaars van die Landelike gebied 'n fooi te vra. Die fooi gehef is om behulpsaam te wees met die dek van regskostes/kostes vir die opstel van 'n voorlegging oor grondbel...
  • Retirement Annuity Withdrawal benefits

    The Revenue Laws Amendment Act 20 of 2006 amended the definition of “retirement annuity” to allow for the withdrawal of benefits at any time, even prior to age 55, where the member's interest in the fund is less than an amount as determined by the Min...
  • Begroting 2008/2009

    Begroting/Budget 2008/2009 Kortings:   2008 2009 Jonger as 65 jaar R7 740 R8 280 Ouer as 65 jaar R4 680 R5 040 ...
  • Huisbediendes

    Vanaf 1 Desember 2007 het die tariewe verander vir Area B, waarin ons val. Per uur Weekliks Maandeliks Minder as 27uur per week ...
  • Wat om te verwag tydens 'n besoek deur inspekteurs van die Departement van Arbeid

    Hulle is baie behulpsaam en altyd bereid om u leiding en raad te verskaf. 'n Besoek van 'n inspekteur kan dus as 'n geleentheid tot kommunikasie met die Departement van Arbeid beskou word. Die volgende word deur inspekteurs van die Departement van A...
  • Inset BTW op onthaal en reis onkostes – wat kan jy eis en wat nie.

    Reis onkostes – jy kan BTW eis op: Verblyf, waar jou werknemer of jyself verplig is om uitstedig te vertoef ten uitvoer van besigheidsverpligtinge. Maaltye, waar dit deel is van die verblyf rekening. Vliegtuigkaartjies, indien vir binnelandse ...
  • Dormant trusts and close corporations

    A few clients have dormant trusts and/or close corporations. In the future will we send out a letter annually reminding the client of this dormant entity. We, as a firm, need to be kept updated with any changes to the dormant status of this entities....
  • Belastingfakture

    Is daar enige onakkuraathede in jou belasting fakture? Jy kan aanspreeklik gehou word vir boetes, rente en selfs vervolging. Is jy seker die belasting fakture wat jy ontvang is reg uitgereik en dat al SARS se vereistes op die belasting faktuur versk...