|
Tuesday, 17 February 2009 16:13 |
|
Plaaswerkers Hierdie tariewe het verander as volg: | | Maandeliks | Uurliks | | 01/03/2007 | R 989.00 | R 5.07 | | 01/03/2008 | R 1,090.00 | R 5.59 | | 01/03/2009 | R 1,231.70 | R 6.31 | |
|
Last Updated on Tuesday, 17 February 2009 16:23 |
|
Read more...
|
|
Tuesday, 17 February 2009 16:08 |
|
Vanaf 1 Maart 2009 verwelkom ons Jaun Marais as vennoot by ons firma. Jaun kom van Noupoort af en is al amper 3 jaar werksaam by ons. Ons glo met die ekstra vennoot sal ons 'n beter diens aan ons kliƫnte kan verskaf. |
|
|
Nivelering van boerdery belasbare inkomste |
|
|
|
|
Tuesday, 17 February 2009 16:12 |
|
Volgens artikel 5(b) van Skedule 1, sal die seleksie om 'n gemiddelde belastingkoers te bepaal deur gebruik te maak van die gemiddelde belasbare inkomste oor 'n vyf jaar tydperk, bindend wees op die belasting betaler. Dus, indien u gebruik maak van nivelering van u belasting, moet dit deurentyd toegepas word. As daar 'n jaar tussen-in is wat die normale koerse van SARS meer voordelig sou wees, moet nivelering egter nog steeds gebruik word. |
|
Last Updated on Tuesday, 17 February 2009 16:23 |
|
Read more...
|
|
|
|
|
Page 3 of 3 |