Latest articles/Nuutste artikels
|
Die halfjaarlikse rekonsiliasies is presies dieselfde as die jaarlikse rekonsiliasie, maar bevat slegs salaris inligting vir ses maande, dit wil sê inligting vanaf 1 Maart tot 31 Augustus elke jaar. Hierdie halfjaarlikse Inkomstebelastingsertifikate word nie aan die werker gegee nie. Daar sal nog steeds slegs een inkomstebelastingsertifikaat aan hom verskaf word met die finale jaarlikse rekonsiliasie.
The minister of finance announced the VDP in his Budget Speech on 17 February 2010 and it was
|
Ons streef daarna om so min as moontlik papier te verbruik en sodoende meer ekologies vriendelik te wees. Die volgende veranderings gaan toegepas word indien die kliënt dit soverkies.
(Requirements currently unchanged)
|


